VERF sal alle redelike stappe doen om die persoonlike inligting van gebruikers te beskerm. Vir die doeleindes van hierdie klousule word “persoonlike inligting” gedefinieer soos uiteengesit in die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting 2 van 2000 (PAIA).

 

Die PAIA kan afgelaai word vanaf:

http://www.polity.org.za/attachment.php?aa_id=3569