‘n Voorbereidende laag wat direk op nuwe of verweerde substrate aangebring word. Die diep penetrerende eienskappe sal ‘n ineensluitmeganisme skep vir behoorlike hegting tussen oppervlaktes en totale verfstelsel. ‘n Ets-onderlaag moet op nie-penetrerende, lae-energie-substrate aangebring word vir langtermyn stabiliteit.
Veeldoelige Grond- & Onderlaag
Behoorlik voorbereide en droeë stabiele voorheen geverfde sement pleister, beton, poreuse stene, vssel sement en gips pleister.
10 m2/1L
Waterbasis Grondlaag
Stabiele sagte – en gegalviniseerde staal, pvc, glas, keramiek muur teëls en verskeie nie – penetrerende lae energie oppervlakke.
10m2 / 1L
Akriliese Grondlaag & Onderlaag
Droeë en poreuse stabiele sement pleister, beton, boustene en gips pleister.
8-10m2 / 1 L
‘n Hoë gepigmenteerde laag wat oor onderlaag aangebring word vir filmbou of oor voorheen geverfde stabiele oppervlaktes om ondeursigtigheid en hegting te verbeter.
Veeldoelige Onderlaag
Interlaag oor voorheen geverfde stabiele alkiede en akriliese sisteme. Blokkeer lag teen donker en helderr kleure voor oorverf. Blokeer vlekke oor waterbeskadigde en roet merke.
10m2 / 1L
Vorm ‘n ondeurdringbare laag om die deurvloei en vog opname te verminder.
Waterdigte Onder- en Bolaag
Mure: Behoorlik voorbereide en stabiele voorheen geverfde pleister sement, beton, poreuse boustene, vesel sement en gips pleister.
6-10m2 / 1L
Kies noukeurig ‘n produk wat die afwerking aan jou doel en verwagtinge sal voldoen. Beplan jou verfprojek volgens ‘n sewe dae reënvrye weervoorspelling sonder uiterse toestande. Vermy oorverpsreidingskoers van verf deur by die aanwendingskoers (vierkante meter per L per laag) te hou. Aanwendingskoers beïnvloed die ondeursigtigheid en die finale estetiese afronding van die verf.
Dak en Plaveisel Verf
Behoorlik voorbereide en stabiele voorheen geverfde gegalviniseerde, teël en klei dakke. Droeë sement plavei, klip stene en tuin potte.
6m2 / 1L
Gladde Veerkragtige Dakverf
Behoorlik voorbereide en staviele nuwe en voorheen geverfde gegalviniseerde, teel en klei dakke.
6m2 / 1L
Waterdigte Onder- en Bolaag
Mure: Behoorlik voorbereide en stabiele voorheen geverfde pleister sement, beton, poreuse boustene, vesel sement en gips pleister.
5m2 / 1L
Kies noukeurig ‘n produk wat die afwerking aan jou doel en verwagtinge sal voldoen. Beplan jou verfprojek volgens ‘n sewe dae reënvrye weervoorspelling sonder uiterse toestande. Vermy oorverpsreidingskoers van verf deur by die aanwendingskoers (vierkante meter per L per laag) te hou. Aanwendingskoers beïnvloed die ondeursigtigheid en die finale estetiese afronding van die verf.
Fyn Mat Tekstuur Afwerking
Behoorlik voorbereide en stabiele voorheen geverfde pleister sement, beton, poreuse boustene, vesel sement en gips pleister.
10m2 / 1L
Kies noukeurig ‘n produk wat die afwerking aan jou doel en verwagtinge sal voldoen. Beplan jou verfprojek volgens ‘n sewe dae reënvrye weervoorspelling sonder uiterse toestande. Vermy oorverpsreidingskoers van verf deur by die aanwendingskoers (vierkante meter per L per laag) te hou. Aanwendingskoers beïnvloed die ondeursigtigheid en die finale estetiese afronding van die verf.
Kies noukeurig ‘n produk wat die afwerking aan jou doel en verwagtinge sal voldoen. Beplan jou verfprojek volgens ‘n sewe dae reënvrye weervoorspelling sonder uiterse toestande. Vermy oorverpsreidingskoers van verf deur by die aanwendingskoers (vierkante meter per L per laag) te hou. Aanwendingskoers beïnvloed die ondeursigtigheid en die finale estetiese afronding van die verf.
Veerkragtige Gladde Glans
Behoorlik voorbereide en stabiele voorheen geverfde sement pleister, beton, poreuse stene, vesel sement en gips pleister.
10m2 / 1L
Luukse Wasbare Lae Glans
Behoorlik voorbereide en stabiele voorheen geverfde sement pleister, beton, poreuse stene, vesel sement en gips pleister.
8-10m2 / 1L
Kies noukeurig ‘n produk wat die afwerking aan jou doel en verwagtinge sal voldoen. Beplan jou verfprojek volgens ‘n sewe dae reënvrye weervoorspelling sonder uiterse toestande. Vermy oorverpsreidingskoers van verf deur by die aanwendingskoers (vierkante meter per L per laag) te hou. Aanwendingskoers beïnvloed die ondeursigtigheid en die finale estetiese afronding van die verf.
Waterbasis Blink
Behoorlik voorbereide nuwe sement pleister, beton, poreuse boustene, verskeie soorte bou borde, hout, sagte- gegalviniseerde metaal en gips pleister.
8-10m2 / 1L
3 In 1 Lugdroog Emalje
Stabiele sagte staal oppervlakke.
10m2 / 1L
Grys Oksied Grondlaag
Stabiele sagte staal oppervlakke.
8-10m2 / 1L
Rooi Oksied Grondlaag
Stabiele sagte staal oppervlakke.
10-12m2 / 1L
Lugdroog Emalje (QD Enamel)
Stabiele sagte staal oppervlakke.
10m2 / 1L
Blink Emalje
Stabiele beton- en sementagtige substrate, dit wil sê vloere, trappe, vensterbanke ens.
8m2 / 1L
Poliuretaan
Stabiele beton-, sement- en houtsubstrate. Vir gebiede wat baie verkeer, dit wil sê vloere, trappe, deure, afwerkings, vertoonlokale, werkswinkels ens.
10-12m2 / 1L
Lae Glans Waterbasis Vernis
Harde-, sagtehout, spaanderbord en beton. Veeldoelige– oppervlakke soos tuinmeubels, vloere, deure en afwerkings
12m2 / 1L
Rubber-Bitumen Emulsie
Stabiliseer damme, plat dakke en bitumen / hars gebaseerde waterdigting sisteme.
2-3m2 / 1L
Growwe Elastiese Seellaar "Stonechip"
Behoorlik voorbereided en stabiele voorheen geverfde sement pleister, beton, poreuse stene, semen ten gips pleister
As required.